Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:3 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid in sy paleis in Jerusalem kom, het hy die tien haremvroue wat hy daar gelos het om die paleis op te pas gevat en hulle eenkant in ’n huis laat oppas. Hy het vir hulle gesorg, maar hy het nooit weer by hulle geslaap nie. Solank hulle geleef het, het hulle so eenkant gebly. Hulle was eintlik maar so te sê weduwees.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:3 in konteks