Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:20 Die Boodskap (DB)

Die manne van Absalom het in die vrou se huis ingegaan en vir haar gevra waar Agimaäs en Jonatan is. Sy het geantwoord: “Hulle is daar by die kraal verby af rivier toe.”Die manne het gesoek, maar niks gekry nie. Hulle is toe weer terug Jerusalem toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:20 in konteks