Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:17 Die Boodskap (DB)

Jonatan en Agimaäs het by Rogelfontein gewag, want niemand moes hulle in die stad sien nie. ’n Slavin sou vir hulle die boodskap bring, en hulle sou dit dan weer vir koning Dawid vat.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:17 in konteks