Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:14 Die Boodskap (DB)

Absalom en al die manne van Israel het gesê Gusai die Erekiet se plan is beter as Agitofel s’n. Dit was eintlik maar die Here wat besluit het om Agitofel se goeie plan in die wiele te ry, want Hy wou hê ’n ramp moet Absalom tref.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:14 in konteks