Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:15 Die Boodskap (DB)

“Ek het dit gewaag om met my koning hieroor te kom praat. Omdat die mense my bang maak, het ek gedink: ‘Ek sal met die koning gaan praat. Miskien sal hy doen wat hierdie nederige vrou vir hom vra.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:15 in konteks