Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:5 Die Boodskap (DB)

Jonadab gee hom toe hierdie raad: “Gaan lê op jou bed, dan maak jy of jy siek is. Jou pa sal kom kyk hoe dit gaan, dan sê jy vir hom jou suster Tamar moet na jou toe kom om vir jou die kos te maak wat ’n siek mens nodig het. Sê vir hom sy moet dit daar voor jou kom maak en jou dan voer.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:5 in konteks