Op ’n dag vra hy vir Amnon: “Hoekom lyk jy elke dag so moedeloos, prins? Wil jy nie maar vir my sê wat jou pla nie?”“Ek is verlief op Tamar, my halfbroer Absalom se suster,” sê Amnon.