Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:5 Die Boodskap (DB)

Dawid was briesend kwaad vir die man wat so iets kon doen. Hy sê vir Natan: “So waar as die Here leef, die man wat dít gedoen het, moet die doodstraf kry!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:5 in konteks