Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:4 Die Boodskap (DB)

“Op ’n dag kom daar toe iemand by die ryk man kuier. Hy was te jammer om een van sy eie skape of beeste te slag en ’n ete vir die kuiergas te kook. Hy vat toe die ooilam van die arm man en maak haar gaar.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:4 in konteks