Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:6 Die Boodskap (DB)

Die Ammoniete het geweet Dawid is baie kwaad vir hulle. Daarom het hulle mense gestuur om vir hulle soldate te huur. Hulle het 20 000 Aramese soldate by die regerings van Regob en Soba gekry. Hulle het ook by die koning van Maäka 1 000 manskappe en by Is-Tob nog 12 000 gehuur.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:6 in konteks