Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:3 Die Boodskap (DB)

sê die leiers van die Ammoniete vir Ganun, hulle nuwe koning: “Dink u regtig Dawid het soveel respek gehad vir u pa dat hy sy mense sal stuur om te kom sê hy is jammer oor sy dood? Het hy nie maar net sy mense gestuur om hier in die stad te kom rondsnuffel en alles mooi deur te kyk sodat hulle dit later kan verwoes nie?”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:3 in konteks