Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:9 Die Boodskap (DB)

Sy het toe vir die koning omtrent vier ton goud en ’n groot hoeveelheid speserye en edelstene gegee. Daar was nog nie voorheen sulke hoë kwaliteit speserye soos dié wat die koningin van Skeba vir Salomo gegee het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:9 in konteks