Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:18 Die Boodskap (DB)

Die troon het ses trappe gehad. Daar was ook ’n goue voetrus aan die troon vasgeheg. Weerskante van die sitplek was daar armleunings met ’n leeu aan elke kant.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:18 in konteks