Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:3 Die Boodskap (DB)

Toe al die Israeliete sien hoe die vuur afgekom en die Here se heerlikheid die tempel gevul het, het hulle met die gesig na die grond toe neergebuig en die Here vereer en geprys. Hulle het gesê: “Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:3 in konteks