Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:14 Die Boodskap (DB)

Toe sê hy: “O Here, God van Israel! Daar is nie in die hemel of op die aarde nog ’n god soos U nie. U hou u beloftes en bewys liefde aan almal wat aan U gehoorsaam is en wat graag doen wat U vra.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:14 in konteks