Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:13 Die Boodskap (DB)

Hy het op ’n bronsverhoog gestaan wat hy in die binneruimte van die tempel gesit het. Die verhoog was vierkantig met sye van twee en ’n half meter lank. Dit was ’n meter en ’n half hoog. Hy het op die verhoog geklim en voor die hele gemeente van Israel neergekniel en sy hande na die hemel uitgesteek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:13 in konteks