Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:26 Die Boodskap (DB)

Die res van Josia se geskiedenis, hoe hy geleef het soos die Here se wet sê ’n mens moet leef, word alles, van die begin tot die einde, vertel in Die Geskiedenis van die Konings van Israel en Juda.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:26 in konteks