Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:21 Die Boodskap (DB)

Neko het boodskappers met die volgende boodskap aan Josia gestuur: “Hou jou neus uit my sake uit, koning van Juda! Ek is nie hier om vandag teen jou oorlog te maak nie. Ek baklei teen ’n ander koninkryk. God het my beveel om vinnig te beweeg. Moenie inmeng met my planne nie, want God is saam met my. Hy sal jou vernietig.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:21 in konteks