Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:20 Die Boodskap (DB)

Josia het al die werk voltooi wat hy aan die tempel wou doen. Daarna het koning Neko van Egipte met sy leër verbygetrek om by Karkemis aan die Eufraatrivier te gaan oorlog maak. Josia het besluit om sy opmars te gaan keer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:20 in konteks