Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:5 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle beendere uit die grafte gehaal en op die altare verbrand. Op hierdie manier het Josia Juda en Jerusalem heeltemal skoongemaak van al die afgode.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:5 in konteks