Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:21 Die Boodskap (DB)

“Gaan praat namens my en die hele volk met die Here oor wat in hierdie boek staan. Ons voorouers het hulle nie gesteur aan die boek se inhoud nie. Die Here moet baie kwaad wees vir ons omdat ons nie gedoen het wat in die boek staan nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:21 in konteks