Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:22 Die Boodskap (DB)

Die Here was nie tevrede met wat hy gedoen het nie, net soos die Here nie tevrede was met wat sy pa, Manasse, gedoen het nie. Amon het die houtbeelde van die afgode wat sy pa vroeër laat opsit het, vereer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:22 in konteks