Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:19 Die Boodskap (DB)

Die volgende sake word in Die Herinneringe van die Sieners beskryf: sy gebed; God se antwoord daarop; al die verkeerde dinge wat hy gedoen het; sy ongehoorsaamheid aan God; die plekke waar hy heilige plekke gebou het vir afgode en waar hy Asjerapale en die houtbeelde van die afgode neergesit het, nog voordat hy hom bekeer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:19 in konteks