Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:13 Die Boodskap (DB)

Toe Manasse so gebid het, het die Here besluit om hom te help. Hy het hom na Jerusalem laat teruggaan en hy het weer die koning van Juda geword.Dit het Manasse laat besef dat die Here werklik God is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:13 in konteks