Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:23 Die Boodskap (DB)

Baie mense het geskenke vir die Here Jerusalem toe gebring. Daar was ook baie wat duur geskenke vir koning Hiskia gebring het.Na alles wat gebeur het, het Hiskia ’n goeie naam gehad onder die nasies.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:23 in konteks