Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:12 Die Boodskap (DB)

Is dit nie dieselfde Hiskia wat die Here se heilige plekke en altare laat vernietig het nie? Dis mos hy wat vir die mense van Juda en Jerusalem gesê het: ‘Julle mag die Here net by een altaar vereer en net op die een plek wierook brand.’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:12 in konteks