Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:9 Die Boodskap (DB)

As julle na die Here toe terugkom, sal die mense wat julle familie en kinders gevang het, hulle jammer kry. Hulle sal dan terugkom na hierdie land toe. Onthou, die Here julle God gee vir julle om. Hy loop oor van goedheid. As julle na Hom toe terugkom, sal Hy julle nie langer verwerp nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:9 in konteks