Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:7 Die Boodskap (DB)

Moenie soos julle familie wees nie. Hulle was nie getrou aan die Here die God van hulle voorouers nie. Daarom het Hy hulle tot ’n bespotting gemaak onder die ander mense. Julle kan dit self sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:7 in konteks