Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe ’n amptelike brief deur die hele Israel uitgestuur, van Berseba in die suide tot by Dan in die noorde. Daarin het hulle almal uitgenooi Jerusalem toe om die paasfees van die Here, Israel se God, te kom vier.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:5 in konteks