Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:21 Die Boodskap (DB)

Die mense van Israel wat in Jerusalem was, het die fees van die ongesuurde brode sewe dae lank met groot vreugde gevier. Die Leviete en die priesters het elke dag met musiekinstrumente vir die Here gesing.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:21 in konteks