Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:18 Die Boodskap (DB)

Dit was nodig omdat baie mense nog nie gereed was vir die fees nie. Hulle het veral uit Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon gekom, waar die paasfees nie op die voorgeskrewe manier gevier word nie. Maar koning Hiskia het vir hulle gebid en hulle kon ook die paasete eet, al was dit teen die letter van die wet van God. Hiskia het gebid: “Mag die Here wat goed is, die mense vergewe

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:18 in konteks