Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:15 Die Boodskap (DB)

Op die regte dag in die tweede maand, ’n maand later as gewoonlik, het die mense die paaslammers geslag. Toe het die priesters en die Leviete skaam geword, hulleself reg voorberei om in die Here se diens te staan en brandoffers by die Here se tempel gaan verbrand.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:15 in konteks