Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:1 Die Boodskap (DB)

Hiskia het boodskappers na almal in Israel en Juda gestuur en briewe geskryf vir die mense van Efraim en Manasse om hulle uit te nooi om almal saam die paasfees ter ere van die Here, die God van Israel, by die tempel in Jerusalem te kom vier.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:1 in konteks