Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:5 Die Boodskap (DB)

Salomo het die mure van die groot vertrek met panele van sipreshout bedek en dit met ’n dun lagie plaatgoud oorgetrek. Dit is met uitgekerfde palmbome en kettings versier.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:5 in konteks