Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:4 Die Boodskap (DB)

Die pilaargang aan die voorkant was die volle breedte van die gebou, naamlik tien meter lank. Die plafon was tien meter hoog en die mure aan die binnekant was met goud oorgetrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:4 in konteks