Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:15 Die Boodskap (DB)

Aan die buitekant, voor die groot vertrek van die tempel, was daar twee groot pilare. Die pilare was sewentien en ’n half meter hoog. Bo-op elkeen was daar ’n kapiteel van twee en ’n halwe meter hoog.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:15 in konteks