Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:20 Die Boodskap (DB)

Toe Asarja en die ander priesters dit sien en besef dat hy ’n velsiekte gekry het, het hulle hom vinnig uit die tempel uitgevat. Hy het vinnig daar padgegee, want die Here se straf het hom getref.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:20 in konteks