Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:19 Die Boodskap (DB)

Ussia het reeds met ’n wierookpan in sy hand gestaan, reg om die wierook te offer, toe die priesters hom aangespreek het. Hy was woedend oor wat hulle vir hom gesê het. Terwyl hy nog op hulle skree, het ’n velsiekte op sy voorkop uitgeslaan. Dit het daar in die tempel, reg langs die wierookaltaar, voor die oë van die priesters gebeur.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:19 in konteks