Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:9 Die Boodskap (DB)

Amasia het hom geantwoord: “Wat stel jy dan voor moet ek doen met die klomp silwer wat ek klaar betaal het om die Israeliete te huur?”“Die Here kan u tog baie meer as dit gee!” het die man van God geantwoord.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:9 in konteks