Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:10 Die Boodskap (DB)

Amasia het die huursoldate uit Efraim toe ontslaan en hulle huis toe gestuur. Hulle was baie ontevrede oor Juda se optrede en het woedend huis toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:10 in konteks