Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:7 Die Boodskap (DB)

’n Profeet van God het met Amasia kom praat: “O Koning, u moenie die soldate van Israel saamvat op u veldtog nie. Die Here is nie lojaal aan Israel, aan daardie spul Efraimiete nie!

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:7 in konteks