Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:27 Die Boodskap (DB)

Sedert die tyd dat Amasia ongehoorsaam geword het aan die Here, is daar ’n komplot in Jerusalem teen hom gesmee. Hy het Lagis toe gevlug. Die samesweerders het egter moordenaars agter hom aangestuur en hom daar in Lagis vermoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:27 in konteks