Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:24 Die Boodskap (DB)

Hy het al die goud en silwer gevat wat hy kon kry, asook die waardevolle goed in die tempel wat deur Obed-Edom opgepas is en die goed in die paleis ook. Hy het dit alles, saam met die gyselaars wat hy gevang het, Samaria toe geneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:24 in konteks