Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:23 Die Boodskap (DB)

Joas het Amasia in Bet-Semes gevang en hom na Jerusalem toe gevat. Daar het hy ’n stuk van Jerusalem se muur laat afbreek: omtrent 180 meter tussen die Efraimspoort en die Hoekpoort.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:23 in konteks