Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:12 Die Boodskap (DB)

Koning Joas en Jojada het die geld aan die kontrakteurs uitbetaal wat aangestel is om die tempel te herstel. Die kontrakteurs het klipkappers en skrynwerkers aangestel om die herstelwerk aan die tempel te doen. Hulle het ook metaalsmede aangestel om yster- en bronsvoorwerpe vir die tempel te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:12 in konteks