Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:11 Die Boodskap (DB)

Elke keer as die kis vol was, het die Leviete dit na die koning se amptenare gebring. Die staatsekretaris en ’n amptenaar van die hoëpriester het die kis dan kom leegmaak en die geld getel. Daarna is die kis teruggevat na sy plek toe. Dit het elke dag so aangehou en ’n groot bedrag geld is uiteindelik ingesamel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:11 in konteks