Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:1 Die Boodskap (DB)

Joas was net sewe jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 40 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja, ’n vrou uit Berseba.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:1 in konteks