Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het aanbeveel dat hy saam met Joram teen die Arameërs moes gaan veg. Joram was Agab se seun en koning van Israel. Hulle twee het toe by Ramot in Gilead teen Gasael, die Aramese koning, oorlog gaan maak. Die Arameërs het Joram in die geveg gewond.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:5 in konteks