Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:4 Die Boodskap (DB)

Hy het dinge gedoen wat vir die Here totaal en al onaanvaarbaar was. Hy was net soos Agab se familie. Na sy pa se dood was hulle sy raadgewers. Dit het tot sy ondergang gelei.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:4 in konteks