Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:20 Die Boodskap (DB)

Joram was 32 toe hy koning geword het en het vir agt jaar regeer. Niemand was jammer toe hy dood is nie. Hy is in die Dawidstad begrawe, maar nie in een van die koninklike grafte nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21

Kyk 2 Kronieke 21:20 in konteks